Wie is ek?

My naam is Anke Theron. Ek het Nerd Literêr in 2017 begin, nadat ek my MA in Afrikaanse letterkunde en literêre teorie voltooi het. Ek wou my kennis deel en ‘n produktiewe gewoonte kweek om elke dag skryf.

Jou vaardighede is net so goed soos die laaste keer wat jy dit gebruik of beoefen het.

Ek hoop jy vind iets van nut hier vir jou studies of bloot net om jou tyd op interessante wyse te verwyl.

Groete

Anke S. Theron


 

Advertisements

Powered by WordPress.com.

Up ↑