Die lewe se verantwoordelikhede en werk

Dag! Jammer vir die M.I.A. die laaste paar weke. Indien jy nie ‘n gereelde leser is nie, sal jy sal jy niks agterkom nie. Jy is dalk nou op universiteit en vir die eerste keer is jy in meeste opsigte verantwoordelik vir jouself, in opsigte wat jy nie nog nie regtig baie aan gedink het... Continue Reading →

Advertisements

Studiegereedskap

Hierdie inskrywing word gewy aan die beginners. Eerstejaar universiteitstudente, hoërskool leerders, selfs laerskool leerders en vir enigeiemand wat oorweldig voel deur al die inligting wat jou brein moet verwerk en onthou. Natuurlik is daar die "ek was my hande in onskuld" klousule: hierdie tegnieke en gereedskap het vir my gewerk. Dit beteken nie dit sal... Continue Reading →

#3 After service vir jou opstel

Hierdie gaan ʼn kort maar belangrike inskrywing wees. Dit is deel 3 uit ʼn reeks van 3 posts oor opstelle. Wat ek met "After service" onder jou aandag wil bring is dat dit belangrik is en moontlik jou punte kan beïnvloed. Stap 1 Nadat jy nou die opstel kant en klaar geskryf en die verwysings... Continue Reading →

Powered by WordPress.com.

Up ↑