Working from Home | Werk vanaf die huis

Die virus! Goed, ek dink ons is nou almal bewus van die situasie rondom die Korona-virus / Codvid-19, asook die histerie wat in Suid-Afrika ontplof het in die vorige maand.  Ek is seker ek is nie die enigste persoon wat net gou winkel toe is om waspoeier te gaan koop, net om te besef die... Continue Reading →

Hoekom lees?

Hoekom lees? ...want dis goed vir jou en dit was daar voor movies! Die proses van lees; die herkenning van letters, wat ʼn woord vorm, wat saam ʼn sin vorm wat ʼn bepaalde betekenis het gebruik verskeie dele van die mens se brein om te kommunikeer. Dit is ʼn algehele komplekse ding wat gebeur wanneer... Continue Reading →

Handboeke, Boeke of Tablet of iPad?

Keuses, keuses en wat van die kostes verbonde? Hierdie kwessie is in die laaste 5 jaar 'n onderwerp wat gereeld onder kritiek deurloop en bekommerde ouers se aandag trek. Ek het in my ervaring, groot geword met modules, lospapiere, handboeke en gedurende my studies het e-boeke hul verskyning gemaak. Tydens my nagraadse studies het ek... Continue Reading →

Studiegereedskap

Hierdie inskrywing word gewy aan die beginners. Eerstejaar universiteitstudente, hoërskool leerders, selfs laerskool leerders en vir enigeiemand wat oorweldig voel deur al die inligting wat jou brein moet verwerk en onthou. Natuurlik is daar die "ek was my hande in onskuld" klousule: hierdie tegnieke en gereedskap het vir my gewerk. Dit beteken nie dit sal... Continue Reading →

Hoe ek my dag organiseer

1. Google Calendar Hierdie is my vinnigste en maklikste manier om belangrike datums en afsprake - veral afsprake neer te pen. Jy kan hiermee herinnerings vir jouself stel om jou 'n uur of paar minute voor die tyd te herinner van 'n afspraak. Ek gebruik hierdie toepassing al die afgelope 5 jaar as my hoof... Continue Reading →

#3 After service vir jou opstel

Hierdie gaan ʼn kort maar belangrike inskrywing wees. Dit is deel 3 uit ʼn reeks van 3 posts oor opstelle. Wat ek met "After service" onder jou aandag wil bring is dat dit belangrik is en moontlik jou punte kan beïnvloed. Stap 1 Nadat jy nou die opstel kant en klaar geskryf en die verwysings... Continue Reading →

Powered by WordPress.com.

Up ↑