Hoe behoort jy nou eintlik te studeer?

Hoe om te studeer : Die sprong van skool na universiteit. Jy het seker op hierdie plasing geklik, omdat jy nie 'n idee het waar en hoe om te begin nie. Touché, jy is op universiteit wat beteken jy is 'n slim persoon wat jou kennis wil bevorder en verbeter. Jy weet ook dat jy... Continue Reading →

Advertisements

Eksamen wenke

Hierdie plasing is seker die mees gesoekte en google'de onderwerp onder die son. Daar is honderde videogrepe en YouTube video's wat  raad oor hierdie onderwerp uitdeel en hier is 'n kortlys van plekke waar ek self al gaan hulp soek het. 1. College Info Geek - https://collegeinfogeek.com/ Thomas Frank is iemand wat baie van sy... Continue Reading →

Waar is die PhD?

Ek het nie van die aardbol afgeval nie, maar die trein het tydelik so bietjie ontspoor. Daar het 'n paar administratiewe foute en struikelblokke ingesluip, asook 'n paar gate in my teoretiese kennis het hulself ontbloot. Dus, tussen die fiinansiele, akademiese en praktiese probleme, het ek besluit om vir eers net navorsing te doen op... Continue Reading →

Hello! I’m back

 Die algemene uitsig vanaf my kantoor...... Elke dag is anders. Hello! Ek is terug. Jammer vir die lang stilte - when you start a PhD life can get out of control REAL fast. I had some urgent work to do on my proposal before the real research can start in June of this year. Ek... Continue Reading →

Maak die pad gelyk

Maandag, 15 Januarie 2018 Dag! Einde hierdie week gaan ek na die 2018 USAN kongres vir jong navorsers, waaroor ek nogal opgewonde is.  Ek bied nou wel nie 'n referaat hierdie jaar aan nie, maar hoop om 'n hele paar interessante nuwe dinge te leer. Vandag gaan hoofsaaklik gewy word an admin en om reëlings... Continue Reading →

Sorry, not sorry

Vrydag, 12 Januarie 2018 Hello, Ek het gister die blog 'n skip gegee, grootliks omdat die dag bietjie van sy spoortjie afgeloop het. Ek het so te sê niks gedoen gekry nie. In kort was Donderdag die warmste dag nòg in die Kaap en ons het massa wasdag gehad - beddegoed, nuwe klere en alles... Continue Reading →

Die klein jakkalsies

Woensdag, 10 Januarie 2018 Vandag is daar 'n hele span klein jakkalsies in die wingerd! My personeelkaart werk nie meer vir toegang tot kampus nie, ek het weer 'n sinusinfeksie aan die broei en ons kry gaste van wie ek nie vreeslik van hou nie. The bright side is that I'm seeing some friends and... Continue Reading →

2de Rat vir die 1ste week

Dinsdag, 9 Januarie 2018 Dag! Ek het besluit om vandag in een van my twee gunstelling koffiewinkels te kom werk. Hulle internet konneksie is goed en hulle maak die lekkerste GROOTste Red Cuppacino's - met heuning. Dit is seker die lekkerste ding daarvan om in 'n klein dorpie te woon - die mense ken jou... Continue Reading →

Powered by WordPress.com.

Up ↑