My naam is Prins, ek laap met die lig aan (2019)

Uittreksel..... Hoeveel kinders in hierdie wêreld slaap met ’n nagliggie? ’n Liggie om die donker te verdryf. My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) spreek met ’n sombere ondertoon tot dié universele verskynsel onder kinders, maar skud ook die leser wakker vir die realiteit van pedofilie en kindermolestering. Die woorde deur... Continue Reading →

Die Groot Jaco Jacobs Storieboek – Resensie (LitNet)

Uittreksel: Ek kon nie elke aand wag om die volgende storie te lees nie en moes met groot moeite myself weerhou om nie die hele omnibus op een slag te verslind nie. Jacobs se verhale gryp ’n kind se verbeelding aan, maar is nie te ver verwyderd van ‘n kind se leefwêreld nie. Dit bevat... Continue Reading →

Die Deug van Ink …

Hierdie boek bied ongetwyfeld iets nuuts vir die klassifisering van prenteboeke. Buiten die postmodernistiese aard kan dit gebruik word om ʼn leeskultuur by jongkinders te bevorder. Dit is postmodernisties van aard omdat Ink handel oor ʼn boek binne ʼn boek. Dié boek is skrywer, Ingrid Mennen, en haar dogter, Irene Berg, se tweede projek saam.... Continue Reading →

Ander resensies

Ink deur Ingrid MennenHier kan jy van my ander resensies vind wat ek vir LitNet geskryf het: 2014 https://www.litnet.co.za/biebouw-resensie-lotta-se-lewe-deur-alice-pantermuller/ https://www.litnet.co.za/resensie-monsieur-ibrahim-en-die-blomme-van-die-koran/ 2017 Baa Baba deur Marla Frazee http://www.litnet.co.za/baas-baba-deur-marla-frazee-n-resensie/ Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff http://www.litnet.co.za/die-boosaardige-broers-botha-deur-adeline-radloff-n-boekresensie/ 2018 Ink deur Ingrid Mennen Die kewerkoningin deur M.G.Leonard Die Boendoesbaai ding deur Rudi Venter 2019 Die dag toe die... Continue Reading →

Powered by WordPress.com.

Up ↑