Die donker web

As jy nou lus is vir 'n raaisel, of 'n speurverhaal of 'n riller, of dalk will jy bietjie inspirasie put uit iemand anders se lewe. Dan is hierdie boek vir jou! Greg Owen is 'n gewone ou, maar in "Onderwêreld" verander sy lewe handomkeer. Vir dié wat nog antwoorde soek of die Baker -... Continue Reading →

Internasionale geletterdheidsdag!

Kom ons lees!!! Vandag is Internasionale geletterdheidsdag! 7 September - 13 September is Nasionale Boeke week en wat beter om die geleentheid mee te vier as boeke en boeke en nogmaals boeke! Sedert ek my passie vir boeke en spesifiek kinderboeke ontdek het, voel ek dit is belangrik dat elke kind ten minste een boek... Continue Reading →

What do we really know about…

Hans Christian Andersen So wat weet ons nou regtig van die man wat hierdie bekende sprokies geskryf het? Gaan lees 'n bietjie hier. So what do we really know about the man behind the famous fairy tales? Go have a look. What do we really know about the Ugly Duckling? by Anke S. Theron

Die Lelike Eendjie – The Ugly Duckling

Hans Christian Andersen Iets interessant en anders...Gaan lees 'n bietjie oor die man agter Die Lelike Eendjie. Something interesting & different...go read a bit about the man behind The Ugly Duckling.   The Ugly Duckling had ADHD / ASD by Anke S. Theron      

Die kuns van Wetenskaap!

So wat weet skape nou eintlik van die wetenskap af?  Dit is 'n goeie vraag... Gaan lees gerus meer oor hierdie interessante boek deur Leon de Villiers by hierdie skakel: Wetenskaap - LitNet Lesersindruk  

Powered by WordPress.com.

Up ↑