Hello! I’m back

 Die algemene uitsig vanaf my kantoor…… Elke dag is anders.

Hello! Ek is terug.

Jammer vir die lang stilte – when you start a PhD life can get out of control REAL fast. I had some urgent work to do on my proposal before the real research can start in June of this year.

Ek will jul daarom nie verder teleurstel nie en sal in die komende weke ‘n paar foto’s van UCT se Bo-kampus plaas (dit is waar my gedeelde kantoor spasie is), as ook een of twee video’s.

Please be patient with the diary as PhD demand and part-time work (for survival) needs to take priority overthe blog from time to time.

Vriendelike Groete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Powered by WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: