Maak die pad gelyk

Maandag, 15 Januarie 2018

Dag!

Einde hierdie week gaan ek na die 2018 USAN kongres vir jong navorsers, waaroor ek nogal opgewonde is.  Ek bied nou wel nie ‘n referaat hierdie jaar aan nie, maar hoop om ‘n hele paar interessante nuwe dinge te leer.

Vandag gaan hoofsaaklik gewy word an admin en om reëlings te tref. Ek gaan oorbly by ‘n vriendin wat in Somerset-Wes woon en so kan ons ook bietjie kuier.

Dan is die plan om ook my opsommings klaar te maak hierdie week – daar is nog net 2 weke oor.

Lekker week verder

Groete

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Powered by WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: